Op die R58 by Venterstad

Trek af.
Kom drink 'n koffie.

Vars koffie, roosterkoeke op die kole, pannekoeke en meer, net 'n entjie van die Gariepdam af.

  • ๐Ÿ…ฟ๏ธBaie parkering
  • ๐ŸพTroeteldiere welkom
  • โญ100% beveel ons aan
Uit Willem se kombuis

Padstalkos soos dit hoort.

Roosterkoeke op die kole

Roosterkoeke

Reg van die kole af. Met botter, konfyt en kaas, of net so.

Pannekoek en cappuccino by die vuur

Koffie & pannekoek

'n Goeie koppie koffie en 'n kaneelpannekoek by die vuur. Wat meer wil jy hรช?

Peppermint crisp tert

Iets soets

Tuisgemaakte peppermint crisp-tert en ander lekkernye vir die pad.

Hou ons dop!

Sondag-ete & spesiales

Daar's gereeld iets op die kole of in die pot. Volg ons op Facebook vir hierdie week se spesiaal.

Sunday lunch special: 500g T-bone of 300g rump, chips en slaai R150
T-bone of rump, chips & slaai
Father's Day lunch: oxtail, mash en gravy R130pp
Oxtail, mash & gravy
Sondag-ete: kerrievis, tuisgebakte brood en slaai R100pp
Kerrievis & tuisgebakte brood
Heritage Day braai platter: chop, wors, lewer in netvet, pap en sous, braaibroodjie R150
Braai-plate
Die groen PADSTAL-letters op Willem se Kampie se baksteenmuur Skaapvel Klassieke Mercedes-motors op besoek by die padstal
Meer as net 'n stop

'n Plek om te rus, te eet en te kuier.

Of jy op pad Gariep toe is, 'n klub-uitstappie beplan of net 'n koffie op die R58 soek: by Willem se Kampie is jy welkom. Bring die hond, die kinders en die hele konvooi. Daar's plek genoeg.

  • Ruim parkering vir karre, sleepwaens & groepe
  • Troeteldiervriendelik
  • Skaapvelle & padstal-goedjies te koop
  • Groepe & klubs welkom: bel vooraf

"Lus is mens nou vir koffie en vetkoek!"

โ€” 'n Gelukkige Facebook-volgeling ยท 100% beveel ons aan ยท 1 700+ volgelinge ยท 360+ besoekers het ingeteken

Kom kuier

Ure & waar om ons te kry

Maandag โ€“ Vrydag07:00 โ€“ 16:30
Saterdag07:00 โ€“ 16:00
Sondag07:00 โ€“ 15:00

Vakansiedae kan ure verskil. Kyk op ons Facebook-blad.