
Roosterkoeke
Reg van die kole af. Met botter, konfyt en kaas, of net so.
Vars koffie, roosterkoeke op die kole, pannekoeke en meer, net 'n entjie van die Gariepdam af.

Reg van die kole af. Met botter, konfyt en kaas, of net so.

'n Goeie koppie koffie en 'n kaneelpannekoek by die vuur. Wat meer wil jy hรช?

Tuisgemaakte peppermint crisp-tert en ander lekkernye vir die pad.
Daar's gereeld iets op die kole of in die pot. Volg ons op Facebook vir hierdie week se spesiaal.




Of jy op pad Gariep toe is, 'n klub-uitstappie beplan of net 'n koffie op die R58 soek: by Willem se Kampie is jy welkom. Bring die hond, die kinders en die hele konvooi. Daar's plek genoeg.
"Lus is mens nou vir koffie en vetkoek!"
โ 'n Gelukkige Facebook-volgeling ยท 100% beveel ons aan ยท 1 700+ volgelinge ยท 360+ besoekers het ingeteken
| Maandag โ Vrydag | 07:00 โ 16:30 |
|---|---|
| Saterdag | 07:00 โ 16:00 |
| Sondag | 07:00 โ 15:00 |
Vakansiedae kan ure verskil. Kyk op ons Facebook-blad.